Breekbaar
by Manna
Die Manna projek het begin as 'n liedjieskryf projek van die jeug band by Gereformeerde Kerk Linden in Johannesburg. Enigiets van 3 tot 12 mense het een keer 'n week bymekaargekom om te skryf. Die liedjies het deel van ons weeklikse worship geword en ons deel dit graag met die hoop dat die Here dit sal gebruik om ander te inspireer om Hom te aanbid met vars woorde en passie.
Released 2021
Wins Music
Links
Album tracks
- 3:54WatervalManna
- 4:02Creator, GodManna
- 4:46Soos In Die HemelManna
- 4:16BreekbaarManna
- 4:31Heil'ge GeesManna
- 2:57OorloopManna